Selfsorg Verblyf Kaapstad

The Kalk Bay Portfolio - Vacation rentals in Kalk Bay, Cape Town. Fully equipped holiday apartments.

Selfsorg Verblyf Kaapstad

Kom bly in die hartjie van die eienaardige kusdorpie Kalkbaai, Kaapstad. Selfsorg akkommodasie wat beide luukse en gerief kombineer. Spindrift en Whalehaven bied jou ‘n sentraal geleë tuisbasis wat jou toelaat om maklik alles wat Kaapstad bied te verken en dan terug te keer om te ontspan en ‘n skemerkelkie te geniet terwyl jy na die bote in die skilderagtige hawe kyk.

Bespreek vandag nog jou verblyf by ons!

Die minimum verblyf is afhanklik van die seisoene:
1 tot 15 Januarie – 5 nagte
16 Januarie tot 31 April – 4 nagte
1 Mei tot 14 Desember – 3 nagte
15 tot 31 Desember – 5 nagte

 

Om te Bespreek – Selfsorg Verblyf Kaapstad – Kontak Ons